1 Corinthians 1:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek dank my God altyd namens julle vir die genade van God wat aan julle gegee is deur Jesus Christus;
Afrikaans (NLV) 2011
Ek sê voortdurend vir God dankie vir julle, want Hy het julle, omdat julle met Christus Jesus verenig is, met genade oorlaai.
Afrikaans 1933/1953
Ek dank my God altyd oor julle vir die genade van God wat aan julle in Christus Jesus gegee is,
Afrikaans 1983
Ek dank my God altyd oor julle vir die genade wat Hy in Christus Jesus aan julle geskenk het,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek dank my God deurentyd oor julle, en vir die genade van God wat aan julle gegee is in •Christus Jesus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek sê altyd vir my God dankie wanneer ek aan julle dink. Ek sê dankie, want God is baie genadig vir julle omdat julle in Christus Jesus glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek sê altyd vir God dankie vir al die goeie dinge wat Hy so onverdiend vir julle gee. Ek praat van alles wat julle gekry het vandat julle Jesus Christus leer ken het. Hy het letterlik alles vir julle gegee wat julle nodig gehad het.