1 Corinthians 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
dat julle in alles deur Hom verryk word, in alle woorde en in alle kennis;
Afrikaans (NLV) 2011
Deur Hom het God julle in elke opsig ryk gemaak — ryk in elke vorm van welsprekendheid en kennis.
Afrikaans 1933/1953
dat julle in alle opsigte in Hom ryk gemaak is, in elke woord en alle kennis;
Afrikaans 1983
want in Hom het God julle in alles ryklik geseën, veral in die gawes van woord en kennis.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want deur Hom is julle in alle opsigte verryk in elke woord en in alle kennis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, God het julle baie geseën omdat julle aan Christus Jesus behoort. Julle verstaan die goeie boodskap van Christus Jesus en julle verduidelik dit ook goed vir mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle het die dinge van God goed leer ken en kan maklik daaroor praat.