1 Corinthians 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Soos ook die getuienis van Christus in julle bevestig is:
Afrikaans (NLV) 2011
Op hierdie manier is my boodskap aangaande Christus onder julle bevestig.
Afrikaans 1933/1953
soos die getuienis aangaande Christus bevestig is onder julle,
Afrikaans 1983
Die boodskap van Christus is onder julle so goed gevestig
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Net so is die getuienis oor Christus stewig onder julle gevestig,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle kan dit doen omdat julle die boodskap vas glo wat die apostels vir julle gebring het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dat dit wat ek vir julle oor Jesus vertel het, waar is, kan in julle lewe gesien word.