1 Corinthians 1:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
wat julle ook tot die einde toe sal bevestig, sodat julle onberispelik kan wees op die dag van onse Here Jesus Christus.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal julle enduit vas laat staan sodat, op die groot dag wanneer ons Here Jesus Christus terugkom, geen vinger na julle gewys sal kan word nie.
Afrikaans 1933/1953
wat julle ook sal bevestig tot die einde toe, om in die dag van onse Here Jesus Christus onberispelik te wees.
Afrikaans 1983
Dit is Hy wat julle ook end-uit sal laat vas staan, sodat daar geen aanklag teen julle sal wees op die dag dat ons Here Jesus Christus kom nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sal julle ook tot aan die einde standvastig maak, sodat julle sonder blaam sal wees op die dag van ons Here Jesus Christus.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God sal julle vas laat glo tot die einde. Niemand sal julle kan beskuldig op die dag wanneer ons Here Jesus Christus weer kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy sal julle enduit gee wat julle moet hê.