1 Corinthians 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom, my geliefdes, vlug vir afgodery.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarom, my geliefdes, vlug weg van die afgodsdiens.
Afrikaans 1933/1953
Daarom, my geliefdes, vlug vir die afgodediens.
Afrikaans 1983
Daarom, my geliefdes, moet niks met die afgodsdiens te doen hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom, my geliefdes, vlug weg van die afgodediens!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom, liewe vriende, julle moet wegvlug van die afgode.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daarom, my liewe broers en susters, moet julle niks te doen hê met alles wat mense in die plek van die ware God aanbid nie.