1 Corinthians 11:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is.
Afrikaans (NLV) 2011
Volg julle dan my voorbeeld, soos ek Christus s’n volg.
Afrikaans 1933/1953
Wees my navolgers, soos ek dit ook van Christus is.
Afrikaans 1983
Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van Christus volg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Volg my voorbeeld, soos ek die voorbeeld van •Christus volg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet doen soos ek doen. En ek doen soos Christus doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In ’n neutedop: julle moet doen wat ek doen, net soos ek doen wat Christus doen.