1 Corinthians 12:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die liggaam is nie een lid nie, maar baie.
Afrikaans (NLV) 2011
Ja, die liggaam bestaan nie net uit een ledemaat nie, maar uit baie.
Afrikaans 1933/1953
Want ook die liggaam is nie een lid nie, maar baie.
Afrikaans 1983
Die liggaam bestaan ook nie net uit een lid nie, maar uit baie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Inderdaad, die liggaam bestaan nie uit een ledemaat nie, maar uit baie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Mens se liggaam het nie net een deel nie, dit het baie dele.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Soos ek reeds gesê het, het ’n liggaam nie net een liggaamsdeel nie, maar baie.