1 Corinthians 14:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar as iemand onkundig is, laat hom onkundig wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar as jy dit ontken, sal die Here jou ook nie erken nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar as iemand onkundig is, laat hom onkundig bly.
Afrikaans 1983
Maar as iemand dit nie erken nie, sal God hom ook nie erken nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar enigeen wat dit misken, word misken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En as iemand nie aanvaar wat ek skryf nie, dan sal die Here hom ook nie aanvaar nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As hy hom nie daaraan steur nie en maak of dit nie waar is nie, sal God hom ook nie kan gebruik nie.