1 Corinthians 15:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie mislei word nie: slegte boodskappe bederf goeie maniere.
Afrikaans (NLV) 2011
Moenie toelaat dat mense wat sulke dinge sê, julle vir die gek hou nie, want “slegte geselskap bederf goeie gewoontes”.
Afrikaans 1933/1953
Moenie dwaal nie; slegte gesprekke bederf goeie sedes.
Afrikaans 1983
Moet julle nie langer laat mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat julle nie mislei nie: “Slegte geselskap bederf goeie sedes.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moenie verkeerd dink nie. Julle moet onthou wat die spreekwoord sê: As jy verkeerde maats het, dan word jy 'n slegte mens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Moenie julle met ’n slap riem laat vang deur mense wat so praat nie. Onthou, as jy heeltyd na sulke mense luister, begin jy dit later self glo.