1 Corinthians 15:47 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die eerste mens is uit die aarde, aards; die tweede mens is die Here uit die hemel.
Afrikaans (NLV) 2011
Adam, die eerste mens, was uit die stof van die aarde gemaak, terwyl Christus, die tweede mens, van die hemel kom.
Afrikaans 1933/1953
Die eerste mens was uit die aarde aards, die tweede mens is die Here uit die hemel.
Afrikaans 1983
Die eerste mens is uit die aarde en is stoflik; die tweede mens is uit die hemel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die eerste mens was uit die aarde, en stoflik; die tweede 'n mens uit die hemel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het die eerste mens gemaak van die stof van die aarde. Maar die tweede Mens kom uit die hemel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die eerste mens, Adam, is mos uit die grond van die aarde gemaak; die tweede mens, Christus, het uit die hemel gekom.