1 Corinthians 15:55 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O dood, waar is jou angel? O graf, waar is u oorwinning?
Afrikaans (NLV) 2011
“O dood, waar is jou oorwinning? Dood, wat het van jou angel geword?”
Afrikaans 1933/1953
Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning?
Afrikaans 1983
“Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Daar is net mooi niks oor van die dood se mag nie. Sal die dood ons nog kan seermaak? Nee, vir seker nie.”