1 Corinthians 16:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Laat al jou dinge met liefde gedoen word.
Afrikaans (NLV) 2011
Alles wat julle doen, moet in liefde geskied.
Afrikaans 1933/1953
Laat alles by julle in liefde geskied.
Afrikaans 1983
Laat alles by julle in liefde geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Laat alles wat julle doen, in liefde geskied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet alles met liefde doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Doen alles wat julle doen met liefde.