1 Corinthians 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek was by julle in swakheid en in vrees en in baie bewing.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek het na julle gekom in swakheid — angstig en vol huiwering.
Afrikaans 1933/1953
Ek was ook by julle in swakheid en in vrees en in veel bewing;
Afrikaans 1983
Bewus van my swakheid, en met groot angs en huiwering, het ek na julle toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarby het ek in swakheid na julle toe gekom, vol vrees en bewing.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ja, toe ek by julle gekom het, het ek getwyfel of ek die boodskap van Christus reg sal kan bring vir julle. Ek was baie bang en benoud.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek was nie voor op die wa nie. Om die waarheid te sê, ek was maar skrikkerig, want ek het geweet ek is nie iemand wat belangrik of invloedryk is nie.