1 Corinthians 3:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En verder, die Here ken die gedagtes van die wyses, dat dit nietig is.
Afrikaans (NLV) 2011
En weer: “Die Here ken die gedagtes van die wyses — hoe niksseggend hulle is.”
Afrikaans 1933/1953
en verder: Die Here ken die gedagtes van die wyse mense, dat dit nietig is.
Afrikaans 1983
en op 'n ander plek: “Die Here ken die gedagtes van die wyse mense en weet dit beteken niks.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en ook: “Die Here ken die redenasies van die wyses, dat dit niksseggend is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar is ook geskryf: Die Here ken die planne wat die slim mense van die wêreld maak. Hy weet dit beteken niks.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
en verder: “Die Here weet dat wat die slim mense dink eintlik net leë gedagtes is.”