1 Corinthians 5:13 — Compare Translations
5 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die wat buite is, sal God oordeel. Verwyder dan daardie goddelose onder julleself.
Afrikaans (NLV) 2011
Gód sal sy oordeel vel oor hulle wat buite staan. Maar die Skrif sê: “Julle moet die slegte persoon uit julle midde verwyder.”
Afrikaans 1933/1953
Maar die wat buite is, oordeel God. Verwyder tog die slegte mens onder julle uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God sal die buitestanders oordeel. “Verwyder die slegte mens uit julle midde.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God sal met daardie mense afreken. Maar julle moet verantwoordelikheid neem vir wat in julle gemeente aangaan. Die Skrif sê mos: “Raak ontslae van die mense onder julle wat nie reg lewe nie.”