1 Corinthians 9:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My antwoord aan die wat my ondersoek, is dit:
Afrikaans (NLV) 2011
Hier volg my verdediging teenoor dié wat my gesag as apostel bevraagteken.
Afrikaans 1933/1953
My verantwoording aan die wat my beskuldig, is d¡t:
Afrikaans 1983
My verdediging teen dié wat regter oor my speel, is dít:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My verweer teenoor diegene wat my kritiseer, is dit:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil graag die mense antwoord wat sê dat ek nie 'n apostel is nie. Ek sê vir hulle:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is nie bang om die mense wat my so kritiseer reg te help nie. Vir hulle het ek dit te sê: