1 John 1:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hierdie dinge skryf ons aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons skryf hierdie dinge sodat ons blydskap tot sy volle verwesenliking kan kom.
Afrikaans 1933/1953
En ons skrywe hierdie dinge aan julle, sodat julle blydskap volkome kan wees.
Afrikaans 1983
Dit skryf ons sodat ons blydskap volkome kan wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons skryf hierdie dinge, sodat ons blydskap volkome kan wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons skryf al hierdie dinge vir julle en dit maak ons baie bly, ons harte is vol blydskap.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As dít kan gebeur, sal ons baie bly wees. Daarom skryf ons aan julle.