1 John 1:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself, en die waarheid is nie in ons nie.
Afrikaans (NLV) 2011
As ons beweer dat ons nie sonde het nie, mislei ons onsself en leef ons nie volgens die waarheid nie.
Afrikaans 1933/1953
As ons sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die waarheid is nie in ons nie.
Afrikaans 1983
As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As ons sê dat ons nie sonde het nie, mislei ons onsself, en is die waarheid nie in ons nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As ons sê ons doen nie sonde nie, dan bedrieg ons onsself en dan aanvaar ons nie die waarheid nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ja-nee, moet my nie verkeerd verstaan nie: as ons wil voorgee dat ons nooit sonde doen nie, slaan ons die bal heeltemal mis. Wie dit sê, praat nie die waarheid nie.