1 John 2:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar julle het 'n salwing van die Heilige, en julle weet alles.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle almal weet egter waaroor dit gaan, want julle dra die salwing van die Heilige Gees.
Afrikaans 1933/1953
En julle het die salwing van die Heilige en weet alles.
Afrikaans 1983
Julle is egter deur die Heilige Gees gesalf, en julle ken almal die waarheid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar julle is deur die Heilige gesalf, en julle almal weet dit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar julle is anders. Jesus, wat self heilig is, het julle met die Heilige Gees gesalf, en julle almal weet genoeg.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Heilige Gees het sy hand spesiaal op julle gelê. Julle almal weet daarom wat vir God reg en verkeerd is.