1 John 2:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hieraan weet ons dat ons Hom ken, as ons sy gebooie bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011
En hieraan weet ons dat ons Hom regtig ken: as ons sy opdragte gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953
En hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar.
Afrikaans 1983
As ons die gebooie van God gehoorsaam, weet ons daaraan dat ons Hom ken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En dit is hoe ons weet dat ons Hom ken: As ons sy gebooie onderhou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As ons doen wat God se wette vir ons sê, dan weet ons dat ons Hom ken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar ons kan ons afvra: Hoe kan ons seker weet dat ons Hom so goed ken dat Hy dit alles vir ons sal doen? Wel, as ons graag doen wat Hy van ons vra, kan ons seker wees.