1 John 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want dit is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het, dat ons mekaar moet liefhê.
Afrikaans (NLV) 2011
Dít is die boodskap wat ons van die heel begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê.
Afrikaans 1933/1953
Want dit is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het, dat ons mekaar moet liefhê;
Afrikaans 1983
Dít is immers die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Ons moet mekaar liefhê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want dit is die boodskap wat julle van die begin af gehoor het: Dat ons mekaar moet liefhê –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe julle begin het om in Jesus te glo, het julle gehoor dat julle lief moet wees vir mekaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ons moet mekaar liefhê!” Hierdie boodskap het julle reg van die begin af gehoor.