1 John 3:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Moenie jou verwonder nie, my broers, as die wêreld julle haat.
Afrikaans (NLV) 2011
Broers en susters, moet nie verbaas wees as die wêreld julle haat nie.
Afrikaans 1933/1953
Verwonder julle nie, my broeders, as die wêreld julle haat nie.
Afrikaans 1983
Broers, moenie verbaas wees as die wêreld julle haat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Moenie verbaas wees, broers, as die wêreld julle haat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vriende, wanneer die mense van die wêreld vir julle haat, dan moet julle nie verbaas wees nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Julle moet dus nie verbaas wees nie, broers, as die ongelowige wêreld julle haat.