1 John 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy wat nie liefhet nie, ken God nie; want God is liefde.
Afrikaans (NLV) 2011
Elkeen wat nie só liefhet nie, ken God nie persoonlik nie omdat God liefde self is.
Afrikaans 1933/1953
Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde.
Afrikaans 1983
Wie nie liefhet nie, het geen kennis van God nie, want God is liefde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wie nie liefhet nie, het God nie leer ken nie, want God is liefde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Mense wat nie lief is vir ander mense nie, ken nie vir God nie, want God is liefde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God is liefde! Iemand wat nie liefhet nie, weet niks van God nie.