1 John 5:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kinders, bewaar julleself van afgode. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011
Kinders, loop tog wakker vir die afgode!
Afrikaans 1933/1953
My kinders, bewaar julleself van die afgode. Amen.
Afrikaans 1983
Liewe kinders, bly dus weg van die afgode af.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
My kinders, beskerm julleself teen die afgode.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vriende, julle moet oppas vir die afgode!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
My kinders, loop wye draaie om alles wat julle hinder of keer om God voluit te dien.