1 Kings 1:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die profeet Natan en Benaja en die helde en sy broer Salomo het hy nie geroep nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar hy het nie die profeet Natan, die koning se lyfwag Benaja, of sy broer Salomo genooi nie.
Afrikaans 1933/1953
maar Natan, die profeet, en Ben ja en die helde en sy broer Salomo het hy nie genooi nie.
Afrikaans 1983
Maar hy het die profeet Natan, Benaja, die lyfwagte en sy broer Salomo nie genooi nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Natan, die profeet, en Benaja, asook die helde en sy broer Salomo, het hy nie genooi nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
maar Adonia het nie die profeet Natan genooi nie, ook nie die manne wat die koning opgepas het en ook nie sy broer Salomo nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Adonia het egter nie sy halfbroer Salomo of die profeet Natan of Benaja of enigiemand van die koning se lyfwagte genooi nie.