1 Kings 1:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kom dan nou, laat my tog vir jou raad gee, dat jy jou eie lewe en die lewe van jou seun Salomo kan red.
Afrikaans (NLV) 2011
As jy jou en jou seun Salomo se lewe wil red, moet jy nou maak soos ek sê.
Afrikaans 1933/1953
Kom dan nou, laat ek u tog 'n raad gee, dat u u lewe en die lewe van u seun Salomo kan red.
Afrikaans 1983
Laat ek jou nou goeie raad gee sodat jy jou eie lewe en jou seun Salomo s'n kan red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kom dan nou, laat ek u tog met raad bedien, sodat u u lewe en die lewe van u seun Salomo kan red.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kom, ek sal vir jou sê wat jy moet doen sodat jy jou eie lewe en die lewe van jou seun Salomo kan red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Indien u u eie lewe en dié van Salomo wil spaar,