1 Kings 1:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Kyk, terwyl jy nog daar met die koning spreek, sal Ek ook agter jou inkom en jou woorde bevestig.
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl jy nog met hom praat, sal ek kom en alles bevestig wat jy sê.”
Afrikaans 1933/1953
Kyk, terwyl u daar nog met die koning spreek, sal,k agter u inkom en u woorde aanvul.
Afrikaans 1983
En terwyl jy nog met die koning praat, sal ek agter jou inkom en die saak verder voer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Kyk, terwyl u dan nog daar besig is om met die koning te praat, sal ek ná u binnekom en u woorde beaam.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Terwyl jy met die koning praat en dit vir hom sê, sal ek na jou toe kom en ek sal vir die koning sê jy praat die waarheid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Natan het egter iets belangriks bygevoeg: “Terwyl u nog met die koning praat, sal ek binnekom en dieselfde dinge vir die koning sê.”