1 Kings 1:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Batseba het gebuig en voor die koning neergebuig. En die koning sê: Wat wil jy hê?
Afrikaans (NLV) 2011
Batseba het laag voor hom gebuig. “Wat kan ek vir jou doen?” vra die koning haar.
Afrikaans 1933/1953
En B tseba het gebuig en neergeval voor die koning. Toe sê die koning: Wat wil u hê?
Afrikaans 1983
Batseba het ingekom en voor die koning gebuig. Die koning sê toe: “Wat kan ek vir jou doen?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Batseba het gekniel en diep gebuig voor die koning. Die koning sê toe: “Wat het jy op die hart?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Batseba het gekniel en voor die koning gebuig, en die koning het vir haar gevra: “Wat kan ek vir jou doen?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Batseba het laag voor hom gebuig en Dawid het vir haar gevra: “Wat kan ek vir jou doen?”