1 Kings 1:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou, kyk, Adonia regeer; en nou, my heer die koning, weet u dit nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar nou het Adonia die nuwe koning geword, sonder dat u iets daarvan weet!
Afrikaans 1933/1953
Maar kyk, nou het Adonia koning geword sonder dat u, my heer die koning, dit weet.
Afrikaans 1983
Maar nou het Adonia koning geword sonder dat u iets daarvan weet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En kyk, nou het Adonia koning geword, en u, my heer die koning, weet dit nie eers nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar, Meneer die koning, nou het Adonia koning geword, en jy weet dit nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Vandag het Adonia egter koning geword. Niemand het u nog daarvan vertel nie.