1 Kings 1:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Natan: My heer, o koning, het u gesê: Adonia sal ná my regeer, en hy sal op my troon sit?
Afrikaans (NLV) 2011
Hy vra toe: “My heer, het u gesê dat Adonia ná u die koning sal wees en op u troon sal sit?
Afrikaans 1933/1953
En Natan sê: My heer die koning, het u gesê: Adonia sal nmy koning word, en hy sal op my troon sit?
Afrikaans 1983
en sê: “U Majesteit, het u ooit gesê Adonia moet ná u koning wees en dit is hy wat op u troon moet sit?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Natan sê toe: “My heer die koning, is dit u wat gesê het, ‘Adonia sal ná my koning word; dit is hy wat op my troon sal sit’?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gesê: “Meneer die koning, het jy gesê Adonia sal ná jou koning word en op jou troon sit?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Natan het gevra: “U Majesteit, is dit u wat gesê het dat Adonia in u plek moet koning word?