1 Kings 1:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Is hierdie saak deur my heer die koning gedoen, en u het dit nie aan u dienaar bekend gemaak nie, wie op die troon van my heer die koning ná hom sou sit?
Afrikaans (NLV) 2011
Het my heer dit regtig goedgekeur? Indien wel, dan het u nie vir óns gesê wie ná u koning moet wees nie.”
Afrikaans 1933/1953
As hierdie saak van my heer die koning uitgegaan het, dan het u aan u dienaars nie bekend gemaak wie op die troon van my heer die koning nhom sal sit nie.
Afrikaans 1983
As hierdie optrede met u toestemming plaasvind, dan het u ons nie ingelig oor wie ná u op u troon moet sit nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As hierdie saak van u af kom, my heer die koning, dan het u nie aan u dienaar bekend gemaak wie ná u op die troon van my heer die koning sal sit nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Meneer die koning, het jy gesê hierdie dinge moet so gebeur? Hoekom het jy nie vir ons gesê wie ná jou op jou troon moet sit nie?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Is dit reg wat Adonia gedoen het, U Majesteit? Moet hy u opvolg? Het u alles so beplan sonder om ons daarvan te vertel?”