1 Kings 1:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe antwoord koning Dawid en sê: Noem my Batseba. En sy het in die teenwoordigheid van die koning gekom en voor die koning gaan staan.
Afrikaans (NLV) 2011
“Roep vir Batseba!” sê Dawid. Sy het ingekom en voor die koning gaan staan.
Afrikaans 1933/1953
Daarop antwoord koning Dawid en sê: Roep B tseba vir my! En sy het ingekom voor die koning en voor die koning gaan staan.
Afrikaans 1983
Toe sê koning Dawid: “Roep vir Batseba hier na my toe.” Sy het nader gekom en voor die koning gaan staan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Koning Dawid het hierop gereageer en gesê: “Ontbied Batseba vir my!” Toe sy in die koning se teenwoordigheid kom, het sy voor die koning gaan staan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Koning Dawid het geantwoord en gesê: “Gaan roep vir Batseba en sê sy moet hier voor my kom staan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Koning Dawid het geantwoord: “Gaan roep vir Batseba! Sê sy moet onmiddellik hierheen kom!” Batseba het teruggekom en voor die koning gaan staan.