1 Kings 1:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die koning het gesweer en gesê: So waar as die HERE leef, wat my siel uit alle benoudheid verlos het!
Afrikaans (NLV) 2011
Die koning lê toe ’n eed af: “So seker as wat die Here leef wat my uit elke gevaar gered het,
Afrikaans 1933/1953
Toe sweer die koning en sê: So waar as die HERE leef wat my uit alle benoudheid verlos het,
Afrikaans 1983
Toe lê die koning 'n eed af en sê: “So seker as die Here leef wat my uit alle benoudheid verlos het:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die koning lê toe 'n eed af en sê: “So waar as die Here leef, Hy wat my lewe uit alle nood gered het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die koning het toe belowe en gesê: “So seker soos die Here lewe, die Here wat elke maal my lewe gered het toe dit vir my gevaarlik was,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het hy vir haar gesê: “Ek belowe voor die lewende Here, die God wat my uit soveel moeilikhede en probleme gehelp het,