1 Kings 1:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê koning Dawid: Roep vir my die priester Sadok en die profeet Natan en Benaja, die seun van Jójada. En hulle het voor die koning gekom.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe beveel Dawid: “Roep vir Sadok die priester, vir Natan die profeet en Benaja seun van Jojada.” Met hulle aankoms voor die koning
Afrikaans 1933/1953
Verder het koning Dawid gesê: Roep vir my Sadok, die priester, en Natan, die profeet, en Ben ja, die seun van Jojada. Toe kom hulle in voor die koning,
Afrikaans 1983
Toe gee koning Dawid opdrag: “Gaan roep vir my die priester Sadok en die profeet Natan en Benaja seun van Jojada.” Toe hulle by die koning kom,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Koning Dawid het gesê: “Ontbied vir my Sadok, die priester, Natan, die profeet, en Benaja, seun van Jojada. ” Toe hulle voor die koning verskyn,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het koning Dawid gesê: “Gaan roep die priester Sadok en die profeet Natan en Benaja seun van Jojada, en sê hulle moet voor my kom staan.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het Dawid vir Sadok, Natan en Benaja laat kom en vir hulle gesê: