1 Kings 1:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En laat Sadok, die priester en Natan, die profeet, hom daar as koning oor Israel salf; en blaas op die basuin en sê: Mag koning Salomo bewaar word!
Afrikaans (NLV) 2011
Sadok die priester en Natan die profeet moet hom daar as koning oor Israel salf. Blaas dan op die ramshoring en roep uit: ‘Lank lewe koning Salomo!’
Afrikaans 1933/1953
en laat Sadok, die priester, en Natan, die profeet, hom daar as koning oor Israel salf, en julle moet op die ramshoring blaas en sê: Mag koning Salomo lewe!
Afrikaans 1983
en laat die priester Sadok en die profeet Natan hom daar tot koning oor Israel salf. Dan moet julle die ramshoring blaas en roep: ‘Lank lewe koning Salomo!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en dan moet Sadok, die priester, en Natan, die profeet, hom daar salf as koning oor Israel. Blaas op die •ramshoring en roep dan uit, ‘Lank lewe koning Salomo!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar moet die priester Sadok en die profeet Natan hom salf om koning te wees oor Israel. Dan moet julle die ramshoring blaas en sê: ‘Ons bid dat koning Salomo lank sal lewe!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Laat Sadok die priester, en Natan die profeet hom daar voor almal as koning van Israel salf. Laat die trompette klink en die mense skree: ‘Lank lewe koning Salomo!’