1 Kings 1:36 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Benaja, die seun van Jójada, het die koning geantwoord en gesê: Amen, so sê die HERE, die God van my heer die koning, ook.
Afrikaans (NLV) 2011
“Laat dit so wees!” antwoord Benaja seun van Jojada. “En mag die Here u God dit ook bevestig.
Afrikaans 1933/1953
Toe antwoord Ben ja, die seun van Jojada, die koning en sê: Amen! Mag die HERE, die God van my heer die koning, ook so sê.
Afrikaans 1983
Benaja seun van Jojada sê toe: “So is dit, en mag die Here u God ook so sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Benaja, seun van Jojada, het die koning geantwoord en gesê: “Amen! Mag die Here, die God van my heer die koning, dit bekragtig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Benaja seun van Jojada het vir die koning gesê: “Ons sal doen wat jy gevra het. Ek bid dat die Here, die God van Meneer die koning, dit sal laat gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ons sal so maak,” het Benaja geantwoord. “En mag die Here, u God, ons help dat alles goed sal verloop.