1 Kings 1:46 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ook Salomo sit op die troon van die koninkryk.
Afrikaans (NLV) 2011
Salomo sit nou op die troon.
Afrikaans 1933/1953
En ook het Salomo op die koninklike troon gaan sit.
Afrikaans 1983
Salomo sit nou op die troon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Salomo het nie net op die koninklike troon gaan sit nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Salomo sit nou op die troon van die koning,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Salomo het selfs op die koning se troon gaan sit.