1 Kings 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ahía het die nuwe kleed wat aan hom was, gegryp en dit in twaalf stukke geskeur.
Afrikaans (NLV) 2011
Agija vat toe die nuwe mantel en skeur dit in twaalf stukke.
Afrikaans 1933/1953
Toe gryp Ah¡a die nuwe mantel wat hy aangehad het, en skeur dit in twaalf stukke,
Afrikaans 1983
vat Agija die nuwe mantel wat hy aangehad het, skeur dit in twaalf stukke
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Agija gryp toe die nuwe mantel wat om hom was, en skeur dit in twaalf stukke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Agija vat toe sy bo-kleed en skeur dit in twaalf stukke
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Agija het sy nuwe mantel uitgetrek en dit in twaalf stukke begin skeur.