1 Kings 12:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die woord van God het tot Semája, die man van God, gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Maar God het vir Semaja, die man van God, beveel:
Afrikaans 1933/1953
Maar die woord van God het tot Sem ja, die man van God, gekom en gesê:
Afrikaans 1983
Maar die woord van God het tot Semaja, die man van God, gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die woord van God het tot Semaja, die man van God, gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar God het vir Semaja, 'n man van God, gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maar die Here het vir die profeet Semaja gesê: