1 Kings 12:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Jeróbeam het in sy hart gesê: Nou sal die koninkryk terugkeer na die huis van Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011
Jerobeam het by homself gedink:
Afrikaans 1933/1953
En Jerobeam het in sy hart gesê: Nou sal die koningskap na die huis van Dawid terugkeer:
Afrikaans 1983
Jerobeam het by homself gedink: netnou gaan die koningskap terug na die huis van Dawid;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jerobeam het in sy hart gesê: Nou gaan die koningskap terugkeer na die huis van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het gedink: Miskien sal die mense van my land teruggaan na die koningshuis van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jerobeam het oor alles nagedink en toe vir homself gesê: “Die kans is groot dat ek my koninkryk kan verloor.