1 Kings 12:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy het die een in Bet-el gesit, en die ander een in Dan.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het een kalwerbeeld in Bet-El opgerig en die ander een in Dan.
Afrikaans 1933/1953
En die een het hy in Bet-el opgerig en die ander in Dan opgestel.
Afrikaans 1983
Jerobeam het die een beeld in Bet-El opgestel en die ander in Dan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het die een in Bet-El geplaas; die ander een het hy in Dan geplaas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het die een kalfbeeld in die stad Bet-El gesit en die ander kalfbeeld in die stad Dan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het een van die goue kalwers in Bet-El en die ander een in Dan gesit.