1 Kings 16:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het die woord van die HERE tot Jehu, die seun van Hanani gekom teen Baesa, en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Die Here het die volgende boodskap aan koning Baesa gestuur. Dit is deur Jehu seun van Ganani oorgedra:
Afrikaans 1933/1953
Toe het die woord van die HERE gekom tot Jehu, die seun van Han ni, teen Ba,sa, en gesê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here teen Baesa het tot Jehu seun van Ganani gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here teen Baesa het toe tot Jehu, seun van Ganani, gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het vir Jehu seun van Ganani gesê hy moet vir Baesa sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het met die profeet Jehu seun van Hanani gepraat, en Jehu het die boodskap aan Baesa gaan oordra.