1 Kings 17:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die woord van die HERE het tot hom gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe sê die Here vir Elia:
Afrikaans 1933/1953
Toe kom die woord van die HERE tot hom en sê:
Afrikaans 1983
Die woord van die Here het tot Elia gekom en gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die woord van die Here kom toe daarna tot hom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het die Here vir Elia gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Here het vir Elia gesê: