1 Kings 18:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou sê jy: Gaan sê vir jou heer: Kyk, Elia is hier.
Afrikaans (NLV) 2011
En nou sê u vir my: ‘Gaan sê vir die koning Elia is hier!’
Afrikaans 1933/1953
En nou beveel u: Gaan sê aan jou heer: El¡a is daar!
Afrikaans 1983
Nou sê u sommer: ‘Gaan sê vir die koning Elia is hier!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En nou sê u, ‘Gaan sê vir jou heer: “Elia is hier!” ’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En nou sê jy: ‘Gaan sê vir jou meneer dat Elia hier is.’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En nou sê u ek moet vir die koning gaan sê u is hier.