1 Kings 18:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy antwoord hom: Ek is; gaan sê vir jou heer: Kyk, Elia is hier.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ja, ek is Elia,” antwoord hy. “Gaan sê vir die koning ek is hier.”
Afrikaans 1933/1953
En hy sê: Dit is ek; gaan sê aan jou heer: El¡a is daar.
Afrikaans 1983
Elia sê toe vir hom: “Ja, dit is ek! Gaan sê vir die koning: Elia is hier.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het hom geantwoord: “Dit is ek! Gaan sê vir jou heer, ‘Elia is hier.’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Elia het vir hom gesê: “Ja, dit is ek. Gaan sê vir jou meneer ek is hier.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ja, dit is ek,” het Elia gesê. “Gaan sê vir Agab ek is terug.”