1 Kings 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die dae van Dawid het naby gekom dat hy sou sterwe; en hy het sy seun Salomo bevel gegee en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Toe dit duidelik word dat Dawid se dood voor die deur is, het hy sy seun Salomo beveel:
Afrikaans 1933/1953
En toe die dae van Dawid nader kom dat hy sou sterwe, het hy sy seun Salomo bevel gegee en gesê:
Afrikaans 1983
Toe Dawid se einde nader, het hy sy seun Salomo beveel:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe die tyd nader kom vir Dawid om te sterf, het hy opdragte aan sy seun Salomo gegee:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die tyd het nader gekom dat Dawid moes sterf, en hy het vir sy seun Salomo gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Dawid voel sy einde is naby, het hy sy seun Salomo laat kom. Soos ’n goeie pa het hy Salomo ’n paar laaste stukkies goeie raad gegee.