1 Kings 2:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dawid het dan ontslaap met sy vaders en is begrawe in die stad van Dawid.
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het Dawid gesterf en is in die Dawidstad begrawe.
Afrikaans 1933/1953
Toe het Dawid ontslaap met sy vaders, en hy is begrawe in die stad van Dawid.
Afrikaans 1983
Dawid is oorlede, en hy is begrawe in die Dawidstad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarna het Dawid by sy voorouers gaan rus, en hy is in die Stad van Dawid begrawe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dawid het gesterf, en hulle het hom begrawe in die Dawidstad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe het Dawid gesterf. Hulle het hom by sy mense in Jerusalem, die stad waar Dawid gewoon en gewerk het, begrawe.