1 Kings 2:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Verder het hy gesê: Ek het iets om vir jou te sê. En sy sê: Gaan voort!
Afrikaans (NLV) 2011
“Ek wil net met u praat. Trouens, ek wil u ’n guns vra.” “Praat gerus,” sê sy.
Afrikaans 1933/1953
Verder sê hy: Ek het 'n woord vir u. En sy antwoord: Spreek.
Afrikaans 1983
“ek kom net met u praat.” “Praat maar,” sê sy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sê toe: “Ek wil graag 'n woord met u praat.” Sy het gesê: “Praat!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek wil met jou praat oor iets.” Batseba sê toe: “Jy mag praat.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Ek wil u iets vra,” het hy voortgegaan. “Wat is dit?” het Batseba gevra.