1 Kings 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou vra ek een smeking van jou, verloën my nie. En sy sê vir hom: Sê maar.
Afrikaans (NLV) 2011
Nou vra ek net een guns van u. Moet dit asseblief nie weier nie.” “Wat is dit?” vra sy.
Afrikaans 1933/1953
En nou doen ek een versoek aan u; wys my nie af nie. En sy antwoord hom: Spreek.
Afrikaans 1983
Ek wil u nou net een guns vra, en u moet my dit nie weier nie.” “Vra maar,” sê sy.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nou is daar egter een guns wat ek van u vra; moet my dit nie weier nie.” Sy het vir hom gesê: “Praat!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En nou is daar een ding wat ek vir jou wil vra, en jy moenie vir my nee sê nie.” Batseba het gesê: “Jy mag vra.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek wil u ’n groot guns vra. Moet dit asseblief nie weier nie.” “Wat is dit, Adonia?” het Batseba gevra.