1 Kings 2:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê Batseba: Goed! Ek sal namens jou met die koning spreek.
Afrikaans (NLV) 2011
“Goed,” sê Batseba. “Ek sal vir jou voorspraak doen by die koning.”
Afrikaans 1933/1953
En B tseba sê: Goed,,k sal met die koning oor jou spreek.
Afrikaans 1983
“Goed,” sê Batseba, “ek sal jou versoek aan die koning oordra.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarop sê Batseba: “Goed, ek sal oor jou met die koning praat.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Batseba het gesê: “Goed, ek sal met die koning gaan praat oor jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Goed,” het Batseba gesê, “ek sal met die koning oor jou versoek gesels.”